oor myself

My lewe begin waar die teerpad eindig.

  • Tweemaal geskeide
  • Ma (van twee pragtige dogters wat tans van my vervreem is)
  • Vryskutskrywer (ek is passievol oor die geskrewe woord)
  • Orrelis (vir die Hervormde en Afrikaans Protestantse Kerke in Postmasburg)
  • Toegewyde leser van engelse spanningsverhale
  • Gaga oor visvang (my ultimate tydverdryf)
  • Sou graag in Afrika wou gaan toer
  • Of hopeloos ver emigreer soos Alaska
  • Uitgesproke
  • My optrede teenoor ander is gebasseer op die manier hoe hulle my behandel
  • Dit is hoe ek is. Niemand het gesê jy hoef van my te hou nie
  • Ek luister en observeer, maar ek meng nie in nie. Ek sit eerder op die kantlyn en kyk hoe dinge ontvou
  • Ek het goeie gawes ontvang. Takt is nie een van hulle nie
  • Ek laat nie mense toe om met hul vuil voete deur my lewe en gedagtes te loop nie

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s