Vergewe jouself

Laaste op die lys, die moeilikste: FORGIVE YOURSELF FOR YESTERDAY’S MISTAKES…. Is ek die enigste een wat hiermee worstel?? Elanè het gesê ek is te hard op myself, en sy is reg. Ek is. BAIE. Self-krities. Oor foute van nou, en foute van gister en al die gisters voor dit. Oor verlore en verspeelde geleenthede. Oor vertroue in mense wat my verkeerde raad gegee het. Oor vertroue in my eie stupid intuïsie. Ek het nie van beter geweet nie, maar ek doen nou. Die lesse was nodig, ek moes eerstehands leer.

Vergewe jouself bo alles. Hou op om negatiewe dinge oor en oor in jou gedagtes af te speel. Jy word ‘n gevangene van jou verlede deur gedurig jou foute te herleef en jouself te kasty daaroor. Hou op om jouself te verwyt oor wat moes en kon gewees het. Laat los, laat gaan, beweeg aan.

how-to-forgive-yourself-for-past-mistakes-5834-zmZjfXeW3ZOdzJdrV4Y!

Advertisements

One thought on “Vergewe jouself

  1. Ek bid dat jy sag sal wees op jouself, Andorize; en dat God jou in hierdie nuwe jaar sal help met vergifnis en vryspreek. Ek dink dit is een van baie van ons se moeilikste opdragte. Die van vergewe jouself.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s