Dis rooi en dis mooi

Die rooi bloeisel is oop, is dit nie WOW nie?!

1512140581285

Wat my laat dink… Is ons gedagtes nie ook so nie? As ons dit bewerk en gesond hou, sal dit blom; maar as ons toelaat dat die onkruid oorneem, sal dit verlep en eventueel doodgaan en ons sal nooit ons volle potensiaal bereik nie. Wat ons insit is wat ons uitkry; so vermy negatiewe invloede en wees baie sorgvuldig oor wat jy in jou gedagte-tuin toelaat. Negatiewe en afbrekende en vernietigende gedagtes verdien nie die luuksheid van ons pragtuine nie!

Xxx

Advertisements

3 thoughts on “Dis rooi en dis mooi

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s