die dinge wat ons doen

the-benefits-of-meditation-440x264Ek wonder soms, hoekom doen ek sekere dinge. Hoekom werk ek. Hoekom is ek ‘n orrelis. Hoekom skryf ek. Want partykeer voel dit so leeg en futiel en eentonig; dit voel of ek niks daardeur bereik nie en of dit maar net nog dinge is wat ek doen….

 

…. dinge wat ek nie hoef te doen nie, maar ek doen dit in elk geval….

Ons besef nie altyd die opofferinge wat ons maak in die dinge wat ons doen nie. Dit voel nie soos opofferinge nie ,want ons besef nie dat ons eintlik dinge doen volgens die vermoëns en gawes en talente wat aan ons gegee is nie.

Hetsy ons iets doen vir ‘n lewe, vir ‘n medemens, vir kollegas, vir behoeftiges, vir onsself…. Dit is nooit onbelangrik nie, want dit is waarvoor God ons gemaak het en hoe Hy ons gebruik. Ons IS meer, en ons DOEN meer , en dit beteken meer as wat ons dink.

Ons is GEROEP om te doen, en te dien in wat ons doen.

xxx

Advertisements

5 thoughts on “die dinge wat ons doen

  1. lieflik, ek moes hierdie laaste tyd myself weereens daaraan herinner dat wat ek doen is wat die Here raakkyk. Ek staan elke dag douvoordag baie vroeg op, om kosblikke vir 4 ander mense en dan vir myself te pak, ek doen moeite met dit en elke dag weet ek niemand gaan my erkenning geen daarvoor nie – miskien Lainey, so nou en dan, maar vir die res, nope. Dit maak my moedeloos en dan onthou ek maar die Here kyk my raak hier waar ek vroegoggend doenig is terwyl almal nog lê en slaap.

    Liked by 2 people

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s