en daar was lig

90433_0_990x742

Hierdie foto is deur fotograaf Elena Bobrova geneem toe hulle die Grubug grot in Indonesië gaan verken het. Hier was hulle ongeveer 60 meter ondergrond, en Elena skryf dat dit so ongelooflik mooi was op daardie oomblik, iemand wat saam met haar was het dit “die lig van die hemel” genoem.

Is dit nie ‘n besondere foto hierdie nie, die lig wat van bo af in die donker gebergtes instraal. Ek sou graag wou sien hoe ver ondertoe strek hier ligstraal, dit moes ‘n merkwaardige belewenis gewees het!

Dit het my nogal laat dink aan die bekende sê-ding van, “Daar is altyd lig aan die einde van die tonnel” (nie vir die pessimistiese hart bedoel nie!) Maar wat dit vir my beteken is die volgende: waarookal die lewenspad heen lei; hoe donker en moeilik dit ookal mag blyk, daar is altyd iewers ‘n teken van hoop en uitkoms. Corrie Ten Boom het gesê: “Wanneer ‘n trein ‘n donker tonnel binnegaan, gooi jy tog nie jou kaartjie weg en spring van die trein af nie! Jy sit doodstil en plaas jou vertroue in die treindrywer.”

Laat mens dink nè….

Advertisements

2 thoughts on “en daar was lig

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s